Oor ons Skool

Aansoekvorms

Aansoekvorms sal slegs uitgegee word nadat die kind die assessering gedoen het en gekeur is.

Kleredrag

  • Donker blou Noordelike Akademie hemp met Grys Broek / Romp (Somer)
  • Donker blou Noordelike Akademie Sweetpak OF Somersdrag met ‘n Grys Langbroek
  • Vrydae: Noordelike Akademie Golfhemp met Kortbroek
  • Skoolklere te koop by Silver Cross.

GRAAD R/RR

  • Vetkryte en uitdraai kryte / crayons
  • 2 Pritt
  • Skêr / Scissor
  • 2 groot leers / 2 big files
  • 2 L Roomysbak / Ice cream container
  • Klei / Clay
  • Verf en no 7 kwas + R50 / Paint and nr 7 brush + R50
  • Bal / Ball
  • Swart bord penne / Black board pens
  • Witbordjie / White board
  • 2 pakke wit papier / 2 packets of white paper (A4)

GRAAD / GRADE 1-3

  • 5x swart hardeband boeke / black hardcover books
  • 4x sagte bruin skrifte / soft brown books
  • 4x HP grys potlode / grey pencils
  • Inkleurpotlode of uitdraaikryte / crayons
  • 2x gom / glue
  • Liniaal / Ruler
  • Uitveer / eraser
  • Boek wat alfabet langs die kant het / book with alphabet at the side
  • 2 pakke wit papier / 2 packets of white paper (A4)
  • Graad 1 en 2 = potlood greep en inkleurboek / pencil grip and colouring book

GRAAD / GRADE 4

  • Blou penne / Blue pens
  • HB potlode / HB pencils
  • Uitveer / Eraser
  • Skerpmaker met houertjie / sharpener with holder
  • Pritt
  • Liniaal – deurskynend vir meting / Ruler – transparent for …
  • Witgom (Ponal) / White glue (Ponal)
  • Glitter
  • Uitdraai kryte / crayons
  • No 7 verfkwas / Nr 7 paint brush
  • Pastelle / pastels
  • 2 pakke wit papier / 2 packets of white paper (A4)
  • Verf (Teddy), 1 pak met 4 kleure / Paint (Teddy), 1 pack with 4 colours
  • Huiswerkboek / Homework book

GRAAD / GRADE 5

  • 4x blou penne / blue pens
  • 4x HB potlode / HB pencils
  • 2x Gom / glue
  • 1x liniaal / ruler
  • 1x inkleur potlode / colouring pencils
  • 2x uitveers / erasers
  • 1x skêr / scissor
  • 1x skerpmaker / sharpener
  • 1x kleur penne / colour pens
  • 2 pakke wit papier / 2 packets of white paper (A4)
  • Huiswerkboek / Homework book

GRAAD / GRADE 6 & 7

  • Gom / Glue
  • Skêr / Scissor
  • Liniaal / Ruler
  • Uitveer / Eraser
  • Skerpmaker / Sharpener
  • HB potlode / HB pencils
  • Blou penne / Blue pens
  • Kleurpenne en kleurpotlode / Colour pens and colour pencils
  • Highlighters
  • Flip file
  • Passerstel / Pacer set
  • 2 pakke wit papier / 2 packets of white paper (A4)
  • Huiswerkboek / Homework book

GRAAD / GRADE 8 & 9

  • Blou penne / Blue pens
  • Kleurpenne vir opsom / Colour pens for summaries
  • Inkleurpotlode / Colouring pencils
  • HB potlode / HB pencils
  • Skerpmaker / Sharpener
  • Uitveer / Eraser
  • Linaal / Ruler
  • Gom / Glue
  • Skêr / Scissor
  • 2 pakke wit papier / 2 packets of white paper (A4)
  • Huiswerkboek / Homework book